Father desmond tutu biography in afrikaans

  • Father desmond tutu biography in afrikaans
  • Bishop desmond tutu biography.

    Desmond Tutu: Die Man Agter die Legende

    ’n Man met Vele Fasette

    ©Eric Miller

    Desmond Tutu is as ’n man met vele fasette en teenstrydighede beskryf.

    Die mense waarmee hy in 1960 gedurende sy studie in Engeland mee te doen gekry het, was geskok oor sy gelyktydige Afrika warmte en gebrek aan inhibisie.

    Hy het egter gou geliefd geword onder hulle, ’n vermoë wat hy sy hele lewe deur gehad het.

    Father desmond tutu biography in afrikaans

  • Desmond tutu quotes
  • Bishop desmond tutu biography
  • Desmond tutu cause of death
  • Desmond tutu children
  • Hy is bekend as ’n sensitiewe, passievolle siel, iets waaroor sy vrou hom dikwels geterg het. Hy het ’n seldsame eerlikheid en sagte geaardheid.

    Hy gee om vir mense en daar word gesê dat hy nie vinnig kwaad raak en iemand opsetlik sal seermaak nie.

    Tutu is ook bekend as hardwerkend en hoogs intelligent. Hy is ’n vriendelike man en passievol oor die handhawing van Afrika-tradisies en –waardes. Hy gee aandag aan mense, maak seker hy groet hulle, onthou belangrike datums soos verjaarsdae, bedank hulle altyd, is altyd op tyd en skinder nooit